|
Hierdie bladsy is 'n konstruksieprojek. Die uiteindelike
doel is om hier 'n volledige argief met die name van al die kunstenaars wat
al van Koos se liedjies opgeneem asook die albums waarop
die liedjies opgeneem is te lys.
[ KOOS DU
PLESSIS-ALBUMS ]
Skadu's teen die muur, 1979
As almal ver is, 1981
Herbergier, 1982
Vierde horison, 1999
[ KOOS DU
PLESSIS HULDIGINGSALBUMS ]
Koos se plaat - Lucas Maree, Nick
Taylor, Jannie du Tuit & Coenie de Villiers
So onthou ons Koos du Plessis... twintig jaar later, 2004 - verskeie
kunstenaars
Johannes Kerkorrel sing Koos du Plessis, 1999 - Johannes Kerkorrel
Piet Smit sing Koos du Plessis, 1999 - Piet Smit
Nokturne - Mathys Roets
Oorkant die glas - Nick Taylor
Nagkantoor - Jannie du Toit en ander kunstenaars
Skadu's - Jannie du Toit, Marie du Toit, Christa Steyn
[ KOOS
DOEP SNITTE DEUR ANDER OPGENEEM ]
Lucas Maree:
Kiekies: (Vermiste mense)
Laurinda Hofmeyr:
Perd oor die maan: (Afskeid)
Anneli van Rooyen:
Ken jy my: (Najaarsdroom)
Theuns Jordaan:
Tjailatyd: (Vermiste mense)
Vreemde stad: (Skielik is jy vry, Onthou jy nog)
Laurika Rauch:
Debuut, 1979: (Kinders van die wind)
Vir jou, 1981: (Ek maak net soos ek wil, Stemme in die môre)
Laurika op versoek, 1985: (Ek maak net soos ek wil, Kinders van die wind)
Grootste treffers vol. 1, 1991: (Ek maak net soos ek wil, Kinders van die
wind)
Hot gates, 1995: (Kinders van die wind)
Grootste treffers vol. 2, 1996: (Stemme in die môre)
19 treffers van 21 jaar, 1999: (Kinders van die wind)
Vier seisoene kind, 2002: (As almal ver is)
My ou tante Koba: (Skimme)
Karla du Plessis
Woordeloos, 1999 (Herinneringe, Jou vreemde naam, Molberge, As jy my kon
volg)
Rank (Briefie uit die see)
Steeds op vrye voet, (Jantjie van die berge)
Carike Keuzenkamp:
Loop saam (Kinders van die wind)
Amanda Strydom:
Songs from State of the Heart: (Skielik is jy vry)
Piet Smit:
My gebed vir jou: (Skimme)
Like the eagle: (Splinterruit)
Johannes Kerkorrel:
Pęrels voor die swyne: (Najaarsdroom, Hier's ons almal tesaam, Spore op die
maan, Skadu's teen die muur, Vermiste mense)
Cora Marie:
Die lewenslied van Cora Marie: (Briefie uit die see)
Nick Taylor:
Kalklig op Nick Taylor: (Kinders van die wind, Najaarsdroom, As almal
ver is, As jy my kon volg, Molberge, Pretoria)
Jannie du Toit:
Leeuspruit (sprokie vir 'n stadskind)
Janita Claassen:
Grootste treffers ooit van Janita Claassen (Sprokie vir 'n stadskind)
Treffers vir altyd - Manuel & Janita (Sprokie vir 'n stadskind)
Janita: (Najaarsdroom)
Mathys Roets:
Vrydag die 1de @ Centurion-teater: (As almal ver is, Skielik is jy vry)
Cathy Viljoen:
Vergewe en vergeet (1984, Gebed)
Dozi:
Storm op die horison (Gebed, Sprokie vir 'n stadskind)
Live in die Rendezvous: (Kouevuur)
Battery 9:
(Kouevuur)
Shannon Mowday:
Tussen jou en my (Kinders van die wind, Sprokie vir 'n stadskind)
Pieter Smith:
Man op die maan (Sprokie vir 'n stadskind)
Charles Rudd:
'n Deel van my (sprokie vir 'n stadskind)
Herbie & Spence:
Op aanvraag (Sprokie vir 'n stadskind, Skielik is jy vry)
Johann Erasmus:
Kleinhoewe op die maan (Sprokie vir 'n stadskind)
Trevor Nasser:
Memories (Kinders van die wind)
Steve Hofmeyr:
Toeka 2: (Kinders van die wind)
Richard Clayderman:
Met liefde (Kinders van die wind)
Min Shaw & Lance James:
Treffers deur die jare: (Kinders van die wind)
Onthou jy nog: (Onthou jy nog?)
Bea van der Vyver:
Feniks (Kinders van die wind)
Hi-5:
Hi-5: (Kinders van die wind)
Klipwerfboereorkes:
Hantam-drafstap: (Kinders van die wind)
Albertus Kotze:
Ek kom jou haal: (Kinders van die wind)
Wynand:
Anders: (As jy my kon volg, Wie weet, Karla, Onthou jy nog, Skielik is jy
vry)
Arno en Susan:
Vir altyd in jou drome: (Briefie uit die see)
Drie van die bestes:
Solo: (As almal ver is, Splinterruit)
Manuel Escorcio:
Musica: (Children of the wind)
Francois Hayes:
Net soos jy: (Najaarsdroom)
Rooies:
Kliphard: (op die pad na Nooitgedacht)
Hugo:
Deur die straits: (Jantjie van die berge)
Johan Botha:
Kaggelvuurklanke: (Kinders van die wind)
Charles Jacobie:
Charles Jacobie se goue treffers: (Nagwag)
Jacques de Coning:
Afrikaans my trots: (Kinders van die wind)
Glen Muller:
Legend: (Splinterruit)
[
TEMA-ALBUMS ]
-
Klankgrens vol. 1: (Gebed,
Karla du Plessis)
-
Klankgrens vol. 2: Liefdesliedjies
(Briefie uit die see, Karla du Plessis)
-
Musiek met feel vol. 2: (Splinterruit,
Karla du Plessis)
-
Diep musiek vir die siel: (Gebed, Karla
du Plessis; Skadu's teen die muur, Johannes Kerkorrel; Molberge, Karla du
Plessis)
-
Diep: (Wie weet, Karla du Plessis;
Sprokie vir 'n stadskind, Karla du Plessis)
-
Tydloos vol. 2: (As jy my kon volg, Karla
du Plessis; Skadu's teen die muur, Mathys Roets; Gebed, Karla du Plessis;
Sprokie vir 'n stadskind, Mathys Roets)
-
Diep vol. 3: (Splinterruit, Piet Smit)
-
Suid-Afrika se 25 geestelike treffers:
(Gebed)
-
In pas vol. 1: (Somerkersfees)
-
Sing 'n lekker liedjie (As jy my kon
volg, Koos du Plessis & Karla du Plessis)
-
Afrikaanse treffers op kitare: (Kinders
van die wind, Sprokie vir 'n stadskind)
-
Kinders van ons land: (Sprokie vir 'n
stadskind, Mathys Roets, Gebed, Mathys Roets)
-
Muses op besoek (Sprokie vir 'n
stadskind, Mathys Roets)
-
Ons gewildste no. 1 kitaartreffers
(Sprokie vir 'n stadskind)
-
Ons gewildste no. 1 sangers (Sprokie vir
'n stadskind, Mathys Roets)
-
Treffers vir altyd - Crying guitar:
(Kinders van die wind, Sprokie vir 'n stadskind)
-
Noot vir noot (Sprokie vir 'n stadskind,
Johan Stemmet)
-
Litskud vol. 1: (Kinders van die wind)
-
Skoffel - Afrikaanse karaoke no. 1:
(Kinders van die wind)
-
Skoffel 10 - Jou hart weer aan die gang
(Kinders van die wind)
-
Warm snare (Kinders van die wind)
-
Kappityt op kitaar: (Kinders van die
wind)
-
Potpourri van Afrikaanse treffers:
(Kinders van die wind, Laurika Rauch)
-
Ons gewildste no. 1 Boeremusiek: (Kinders
van die wind)
-
Afrikaanse treffers op trekklavier:
(Kinders van die wind)
-
Die Swartz-broers en vriende - Die
bobaas-reeks: (Kinders van die wind)
-
Tydloos vol. 1: (Molberge, Karla du
Plessis)
-
Afrikaans
op sy beste: (Gebed, Karla du Plessis)
-
Tiekiedraai
deur die eeu: (Kinders van die wind)
-
Twintig
mooiste duet-treffers: (Kinders van die wind, Min Shaw & Lance James)
-
Stamp
5: (Skielik is jy vry)
-
Lekker
braai-treffers vol. 3: (Skielik is jy vry, Mathys Roets)
-
Skouspel
(Skielik is jy vry, Amanda Strydom; Gebed, Noord-Gauteng-jeugkoor)
-
Sjoe! 2000: (Splinterruit, Piet Smit)
-
50
grootste geestelike treffers: (Splinterruit, Piet Smit; Gebed, Jannie du
Toit & Lucas Maree)
-
Volksbesit
2: (Wie weet)
-
Sjoe!
30 top geestelike treffers: (Gebed, Jannie du Toit)
-
Beste
van die liedboek 2: (Welkom, o stille nag van vrede)
|